top of page
3.png
6.png
7.png
Baie dankie vir julle belangstelling in die Wiskunde Ateljee. Voltooi asseblief die vorm hieronder en ons sal binnekort kontak maak.
FOOIE MOET ASB VOORUIT BETAAL WORD

Ons beveel ‘n minimum van een klas per week gedurende die kwartaal aan.
GROEPSKLASSE: 2-3 leerders per klas

Kies asseblief 'n pakket  (44 lesse per jaar)

Besonderhede

INSKRYWINGSVORM

Bg. opsies is op almal van toepassing & wel vir een klas per week. Fooie word aangepas indien jul behoefte meer as een klas per week is. Daar is 5% afslag op al die pakkette indien u kind agt klasse per maand wil hê.

Stuur asseblief altyd ‘n bewys van betaling aan ons op WhatsApp. Klasse is hoofsaaklik van Maandae tot Vrydae.

Indien ‘n alternatiewe betalingsreëling gemaak wil word, kontak ons asb. 
 

bottom of page